1 van 5

Begin reeks

As 'n proeflopie is hierdie beperkte aanlyn voorraad 25% afslag tot 6 Mei. (Die afslag sal by die betaalpunt weerspieël) Dit laat net 'n geruime tyd toe om enige tandekryprobleme uit te stryk en te verbeter waar moontlik. Enige terugvoer, goed of sleg, is baie welkom.

Kombuistoebehore en bykomstighede gemaak vir 'n eenvoudige lewe. Alledaagse voorwerpe wat stilweg 'n ruimte verbeter.

Our fittings are designed by focusing on what is essential, and making sure those essentials are the best they can be. Considered materials and fixings and a refined colour palette. Everyday objects that quietly enhance your space.